Tiendes – Tithes

WAAROM ’N TIENDE-STELSEL IN DIE KERK? Dr F P Möller (Snr)   Hierdie vraag word dikwels gestel ”Kan elkeen nie maar gee hoeveel hy wil en wanneer hy wil nie? As dit iets is wat uit liefde en vrywilligheid geskied, waarom dan ’n stelsel in die kerk invoer waar van...